N$25 miljoen vir stropers

Die minister van die omgewing en toerisme het gister in die Nasionale Vergadering vir ingrypende verhogings van strawwe en boetes vir wildmisdadigers gevra.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die boete vir die onwettige jag van olifante en renosters gaan van die huidige N$200 000 tot N$25 miljoen verhoog word en tronkstraf van 20 tot 25 jaar.Die bo
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer