N$250 000 vir presidentsvrou ná lasterlike bewerings

Ronelle Rademeyer
Regter Obrein Sibeya het Vrydagoggend in die hoërhof in Windhoek gelas mnr. Abed “Bishop” Hishoono van die Independent Patriots for Change (IPC) moet die presidentsvrou, me. Monica Geingos, N$250 000 betaal vir lasterlike bewerings oor haar wat hy verlede jaar op sosiale media gemaak het.
Hishoono het in 2021 in 'n video wat wyd versprei is, beweer Geingos en die Fishrot-verdagte, mnr. James Hatuikulipi, het ’n kind saam en dat sy onder meer verantwoordelik was vir die ondergang van Air Namibia.
Geingos het N$350 000 as skadevergoeding geëis.

Foto's: Namibian Sun

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!