N$37 500 vir Dare to Care
N$37 500 vir Dare to Care

N$37 500 vir Dare to Care

Elvira Hattingh
Die Emcon Consulting Group het onlangs N$37 500 aan die Dare to Care-droogtehulpfonds geskenk. Die maatskappy het die besluit geneem om nie korporatiewe geskenke aan hul kliënte en belangegroepe te gee nie. Dare to Care word ­gesamentlik deur die Namibië Landbou-unie (NLU) en die Namibië Ontluikende Kommersiële Boere-unie (NECFU) bestuur en subsidieer veevoer vir beide kommersiële en kommunale boere. FOTO VERSKAF

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer