• Tuisblad
  • Sake
  • N$400 miljoen se dividende uit telekommunikasie na regering
N$400 miljoen se dividende uit telekommunikasie na regering
N$400 miljoen se dividende uit telekommunikasie na regering

N$400 miljoen se dividende uit telekommunikasie na regering

Ronelle Rademeyer
Die moedermaatskappy Namibia Post and Telecom Holdings Limited (NPTH) waardeur die regering Telecom Namibia, MTC en Nampost besit, het vanoggend (Vrydag) dividende van N$400 miljoen aan die regering betaal.
Dit volg nadat NPHT in April vanjaar dividende van N$572 miljoen betaal ná die maatskappy 'n wins van net meer as N$1 miljard gerapporteer het.

Hier bo van links is me. Sencia Kaizemi-Rukata, voorsitter van NPTH, by die ministers van staatsondernemings en finansies, mnre. Leon Jooste en Ipumbu Shiimi. Foto: Namibian Sun

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!