• Tuisblad
  • Gesondheid
  • N$583 miljoen vir Namibië se Covid-19 Ontplooiings- en Immuniseringsplan begroot
N$583 miljoen vir Namibiu00eb se Covid-19 Ontplooiings- en Immuniseringsplan begroot
N$583 miljoen vir Namibiu00eb se Covid-19 Ontplooiings- en Immuniseringsplan begroot

N$583 miljoen vir Namibië se Covid-19 Ontplooiings- en Immuniseringsplan begroot

Henriette Lamprecht
Die totale voorgestelde begroting vir Namibië se Ontplooiings- en Immuniseringsplan vir Covid-19-entstowwe is N$583 miljoen waarvan N$484,8 miljoen vir die aankoop van die entstowwe is. Volgens die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula sal dit Namibië in staat stel om entstowwe vir 'n bykomende 40% van die bevolking aan te koop en wat 'n dekking van 60% sal verseker.

Volgens Shangula het China beloof om 100 000 dosisse van die Sinopharm-entstof te skenk, terwyl Indië 30 000 dosisse van die entstof van die Serum Instituut van Indië sal skenk. Covax waarvan Namibië deel is, het entstowwe aan die land toegeken wat in Maart verwag word.

Kommentaar

Republikein 2024-12-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 20° | 34° Eenhana: 20° | 32° Oshakati: 22° | 31° Ruacana: 21° | 33° Tsumeb: 21° | 32° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 22° | 32° Gobabis: 19° | 33° Henties Bay: 16° | 21° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 16° | 23° Rehoboth: 24° | 34° Mariental: 24° | 36° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 21° | 34° Lüderitz: 16° | 27° Ariamsvlei: 25° | 39° Oranjemund: 15° | 27° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 18° | 23° Lubumbashi: 17° | 31° Mbabane: 15° | 23° Maseru: 15° | 31° Antananarivo: 17° | 34° Lilongwe: 23° | 34° Maputo: 21° | 29° Windhoek: 22° | 32° Cape Town: 18° | 28° Durban: 20° | 24° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 21° | 31° Harare: 19° | 29° #REF! #REF!