Nadja Namibië se mooiste
Mej. Namibie 2019, Nadja Breytenbach (middel), is Saterdagaand tydens ’n glansgeleentheid in die hoofstad gekroon. Haar eerste prinses is Julita-Kitwe Mbangula (links) en Johanna Swartbooi is haar tweede prinses. Foto Andre Botha
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie