Nagwaak vir ontslape kunslegende
Nagwaak vir ontslape kunslegende

Nagwaak vir ontslape kunslegende

Yandi Du Plessis
Ter nagedagtenis van wyle Paul Kiddo word die kunsgemeenskap uitgenooi vir 'n nagwaak by die Nasionale Galery (NAGN) om ’n kers vir dié plaaslike kunslegende aan te steek.

Die nagwaak sal môre vanaf 17:00 tot 19:00 plaasvind.

Vir meer inligting, kontak die kuratorsafdeling van die NAGN by 061 231 160/081 806 8692 of [email protected]/ [email protected].

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!