NAMAs skitter op Walvisbaai
NAMAs skitter op Walvisbaai

NAMAs skitter op Walvisbaai

Lloyd Zandberg
Een van die opwindendste gebeurtenisse op die mediakalender is die Namibië Jaarlikse Musiektoekennings (NAMAs).

Die byeenkoms sorg vir groot vermaak en lok van die land se bekendste persoonlikhede en musikante. Dit is 'n aand van glans, musiek en talent. Vanjaar is die NAMAs op Walvisbaai gehou en was voorwaar 'n skouspel uit die boonste rakke.



Die 2017-wenners is:

Beste Gospel: Maranatha – In Your Presence

Beste Reggae: Florence – African Child ft Ras Sheehama

Beste Kizomba: Bradley Anthony – Amor ft Joe-Kay

Mees Sosiaal Verantwoordelik: Liz Ehlers

Mees Gedissiplineerde Kunstenaar van die Jaar: Adora

Beste Afrikaans: Bradley Anthony – Ruk Hom

Beste Shambo: Satlam & M-Jay - Odula ft D-Kandjafa

Beste Liedjie met 'n Boodskap: N.I.A – Change ft Monique English

Radio DJ van die Jaar: Lukas Nambala

Vermaaklikheidsjoernalis van die Jaar: June Shimuoshili

Beste Musikale Dokumentêr van die Jaar: Doctataiment – Windhoek Spring Fiesta All White Edition

Leeftydprestasie-toekenning: Elemotho

Beste Oviritje: Diop – Guitar Boy

Beste Damara Punch: T-Bozz & Staika - //Nau !a ta g era sadu tsasiba

Beste Soukous/Kwasa: Oteya – Village Boy

Beste Tradisioneel: Christmas - Linima iiwanawa kiikala pamwe ft Kamati

Beste Kwaito: Young T – Fesha ft Voster and Wizblack

Beste Rap/Hip-Hop: Jericho – If Only

Beste R&B: Michael Pulse – When I need Her

Beste Afro Pop (insluitend Township Disco): Doris – Boom

Beste House: Doris – Jawbreaker

Beste Samewerking: Gazza - Abangani Bako ft Emtee & Saudi

Beste Groep-duo: House Guru Gang – Father Bless Us

NAMAs Spesiale Erkenning: Gazza

Beste Musiekvideo: Oteya

Pan-Afrikaanse Kunstenaar van die Jaar: Casper Nyovest

Beste Nuweling: Jaleel – Eversinseve

Liedjie van die Jaar: Young T – Fikulimwe

Beste Vroulike Kunstenaar van die Jaar: Monique English – Since 1994

Beste Manlike Kunstenaar van die Jaar: Gazza

Beste Album van die Jaar: Gazza – Pumumu

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!