Name van oorledenes van gru-ongeluk buite Otjiwarongo bekend
Name van oorledenes van gru-ongeluk buite Otjiwarongo bekend

Name van oorledenes van gru-ongeluk buite Otjiwarongo bekend

Henriette Lamprecht
Die Namibiese polisie het die name bekend gemaak van die ses persone wat gister in 'n botsing op die Otjiwarongo - Okahandja B1-pad gesterf het. In die GTi Golf het die 27-jarige Ciska Bronkhorst en haar sesjarige seuntjie Lian gesterf. Haar man is ernstig in die botsing reg van voor beseer. Hul driejarige dogtertjie is lig beseer en volgens die polisie reeds uit die hospitaal ontslaan.
In die Jetta is vier vroue - Ziita Augusto (48), Josephine Iileka (24), Sirkka Ndeshipanda Simon (27) en Laudika Ndahambelela Nghiwilepo (31) in die botsing dood.
Volgens die woordvoerder van die Namibiese polisie in die Otjozondjupastreek, adj. of Maureen Mbeha, is die bestuurders van beide voertuie ernstig in die botsing reg van voor beseer en na hospitale in Windhoek vervoer.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!