Namibië maak stem dik oor Trump-besluit

Namibië is nie immuun teen die Amerikaanse president se onttrekking aan die Parys-verdrag oor klimaat nie, meen die Namibiese Kamer van die Omgewing.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Die Namibiese Kamer van die Omgewing (NCE) het 'n verklaring oor president Donald Trump se onttrekking aan die Parys-verdrag oor klimaatsverandering aan die A
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer