Namibiu00eb onder skoot oor u2018arrestasieu2019 van joernaliste
Namibiu00eb onder skoot oor u2018arrestasieu2019 van joernaliste

Namibië onder skoot oor ‘arrestasie’ van joernaliste

Ellanie Smit
Ellanie Smit – ’n Diereregtegroep met bande wêreldwyd het Namibië veroordeel omdat twee Namibiese joernaliste deur die polisie aangehou is nadat hulle glo ’n plaas in die Gobabis-distrik onregmatig betree het terwyl hulle die omstrede olifantveiling ondersoek het.

Mnr. John Grobler (58), ’n ondersoekende joernalis, en die 39-jarige mnr. Nrupesh Soni het die afgelope Saterdagmiddag ’n hommeltuig gebruik om oor die plaas te vlieg wat deur GoHunt Namibia Safaris besit word. Dis egter onwettig as jy nie die eienaar van die eiendom se toestemming het nie.
Hulle was besig om beeldmateriaal te verfilm by die plaas waar 23 wilde olifante met twee pasgebore kalwers na bewering aangehou word nadat hulle gevang is.

Volgens Grobler wys dít die koeie was dragtig toe hulle gevang is.
Die opveiling en verkoop van olifante in Namibië het sterk kritiek uitgelok met die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme wat daarvan beskuldig is dat hulle nie deursigtig in die saak is nie.

Nuus oor die opveiling van 170 olifante het in Desember 2020 aan die lig gekom en ‘n herrie ontketen. Verlede jaar is 57 olifante vir N$5,9 miljoen verkoop, met 42 wat uitgevoer sal word.
Die omgewingsministerie wou egter geen inligting bekend maak rakende die bieërs of na watter lande die olifante uitgevoer gaan word nie, uit vrees vir vergelding van diereregtegroepe.
Op ’n vraag oor die deursigtigheid van die proses, het mnr. Romeo Muyunda, woordvoerder van die ministerie, gesê hulle was oop en deursigtig, maar hulle kan eers meer inligting verskaf sodra die hele proses afgehandel is, anders kan daar regsimplikasies wees.

Volgens die polisie het Grobler en Soni slegs waarskuwings ontvang. Hulle staan tereg op aanklagte van onregmatige betreding en die jag van “spesiaal beskermde wild” sonder ‘n permit.

Luidens die polisieverslag het hulle ’n hommeltuig gebruik om oor die plaas te vlieg en beeldmateriaal (foto's en video's van olifante) sonder die eienaar se toestemming op te neem.

“Die verdagtes het ook na bewering die hommeltuig gebruik om die spesiaal beskermde wild opsetlik te versteur sonder ’n permit of skriftelike magtiging van die omgewingsministerie.”
Nadat die saak by die polisie en die ministerie aangemeld is, is die joernaliste op Gobabis onderskep nadat hulle die toneel verlaat het, sê die polisie.

Die polisie het beslag gelê op ’n DJI Phantom-hommeltuig, toegerus met ‘n SG-kaart wat beeldmateriaal van olifante op die plaas bevat het. Die ondersoek duur voort.

Grobler sê egter vir die aanklag van onregmatige betreding om geldig te wees, sou hulle op die plaas in hegtenis geneem moes word, eerder as op Gobabis, wat sowat 120 km van die plaas is.

Grobler sê hy het verlede Maandag formeel persoonlike toegang tot die olifante by die eienaar versoek en is meegedeel dat hy die ministerie moet vra. Die ministerie se kantoor op Gobabis het egter weer volgehou die eienaar moet toestemming gee.

Hy ontken ook dat hulle die olifante gesteur het en sê hulle was baie versigtig om nie te naby aan hulle te kom nie, maar om slegs bewyse van hul teenwoordigheid te kry asook van die kalwers wat gebore is nadat die olifante gevang is.

Soni, wat ook die stigter en eienaar van die Namibia Travel and Tourism Forum is, het sy betrokkenheid by die saak aan ons susterkoerant Namibian Sun bevestig, maar sê hy het slegs met die hommeltuig en beeldmateriaal gehelp.

Hy sê hy is tans in gesprek met die ministerie voordat hy ‘n amptelike verklaring uitreik, aangesien hy in sy private hoedanigheid daar was.

Die Elizabeth Margaret Steyn (EMS)-stigting het gesê hulle is bekommerd oor die Namibiese regering se gebrek aan deursigtigheid, en het bygevoeg hulle verstaan nie waarom die vang-, kwarantyn- en uitvoerproses nie op ’n deursigtige manier gedoen is indien geen wette in die proses oortree is nie.

Die stigting het gesê hulle kan onmoontlik die hardhandige wyse verskoon waarop die Namibiese regering die betrokke joernaliste hanteer het.

“Die vang van vrylopende wilde olifante is ‘n saak van nasionale belang, algemene openbare kommer en belang. Dis ‘n onderwerp wat wêreldnuus behoort te haal. Dis ‘n voorbeeld van ‘n individu wat ingegryp het deur in die openbare belang op te tree en gepoog het om twyfelagtige gedrag deur ander te ontbloot.”
[email protected]

FOTO
“Hierdie [Namibiese] olifante wat na bewering op pad is na dieretuine en safariparke in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE), sal beslis in dieselfde situasie eindig as dié wat op die amptelike webwerwe geadverteer word,” skryf die joernalis John Grobler op sy Facebookblad. Foto Facebook (JohnGroblerjournalist)

Kommentaar

Republikein 2024-09-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: Fidelity ADT Lions 14 vs 16 Hollywoodbets Sharks XV Rugby Championship: Argentina 29 vs 28 Springboks | Australia 28 vs 31 New Zealand Premier League: Manchester City 2 vs 2 Arsenal | Brighton 2 vs 2 Nottingham Forest | Crystal Palace 0 vs 0 Manchester United | Tottenham Hotspur 3 vs 1 Brentford | Southampton 1 vs 1 Ipswich Town | Liverpool 3 vs 0 Bournemouth | Leicester City 1 vs 1 Everton | Fulham 3 vs 1 Newcastle | Aston Villa 3 vs 1 Wolves | West Ham 0 vs 3 Chelsea LaLiga: Rayo Vallecano 1 vs 1 Atletico Madrid | Villarreal 1 vs 5 Barcelona | Athletic Club 3 vs 1 Celta Vigo | Getafe 1 vs 1 Leganés | Real Madrid 4 vs 1 Espanyol | Valencia 2 vs 0 Girona | Osasuna 2 vs 1 Las Palmas | Real Valladolid 0 vs 0 Real Sociedad | Deportivo Alaves 2 vs 1 Sevilla SerieA: Inter Milan 1 vs 2 AC Milan | AS Roma 3 vs 0 Udinese | Monza 1 vs 2 Bologna | Fiorentina 2 vs 1 SS Lazio | Lecce 2 vs 2 Parma | Juventus 0 vs 0 Napoli | Venezia 2 vs 0 Genoa | Hellas Verona 2 vs 3 Torino | Cagliari 0 vs 2 Empoli European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford | Stoke City 1 vs 3 Hull City English Championship: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford | Stoke City 1 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 19° | 35° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 23° | 36° Oshakati: 23° | 36° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 23° | 33° Otjiwarongo: 18° | 29° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 17° | 26° Gobabis: 19° | 27° Henties Bay: 13° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:12, High tide: 02:24, Low Tide: 20:36, High tide: 14:35 Swakopmund: 13° | 17° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:10, High tide: 02:22, Low Tide: 20:34, High tide: 14:33 Walvis Bay: 14° | 27° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:10, High tide: 02:21, Low Tide: 20:34, High tide: 14:32 Rehoboth: 17° | 30° Mariental: 18° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 23° Ariamsvlei: 17° | 32° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 22° | 23° Gaborone: 13° | 29° Lubumbashi: 16° | 32° Mbabane: 9° | 25° Maseru: 12° | 23° Antananarivo: 14° | 23° Lilongwe: 15° | 29° Maputo: 16° | 27° Windhoek: 17° | 26° Cape Town: 14° | 20° Durban: 14° | 27° Johannesburg: 12° | 23° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 29° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.22 | CNY to NAD 2.45 | USD to NAD 17.3 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.27 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.12 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.3 | USD to AOA 929.24 | USD to BWP 13.15 | USD to EGP 48.61 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.07 | USD to ZAR 17.34 | USD to ZMW 26.42 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1845.32 Up +0.73% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14269.55 Up +0.16% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31022.54 Down -0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 626.58/OZ UP +0.24% | Copper US$ 4.32/lb UP +0.41% | Zinc US$ 2 900.80/T UP 0.08% | Brent Crude Oil US$ 74.11/BBP DOWN -0.0052 | Platinum US$ 957.77/OZ DOWN -0.0126 Sport results: Currie Cup: Fidelity ADT Lions 14 vs 16 Hollywoodbets Sharks XV Rugby Championship: Argentina 29 vs 28 Springboks | Australia 28 vs 31 New Zealand Premier League: Manchester City 2 vs 2 Arsenal | Brighton 2 vs 2 Nottingham Forest | Crystal Palace 0 vs 0 Manchester United | Tottenham Hotspur 3 vs 1 Brentford | Southampton 1 vs 1 Ipswich Town | Liverpool 3 vs 0 Bournemouth | Leicester City 1 vs 1 Everton | Fulham 3 vs 1 Newcastle | Aston Villa 3 vs 1 Wolves | West Ham 0 vs 3 Chelsea LaLiga: Rayo Vallecano 1 vs 1 Atletico Madrid | Villarreal 1 vs 5 Barcelona | Athletic Club 3 vs 1 Celta Vigo | Getafe 1 vs 1 Leganés | Real Madrid 4 vs 1 Espanyol | Valencia 2 vs 0 Girona | Osasuna 2 vs 1 Las Palmas | Real Valladolid 0 vs 0 Real Sociedad | Deportivo Alaves 2 vs 1 Sevilla SerieA: Inter Milan 1 vs 2 AC Milan | AS Roma 3 vs 0 Udinese | Monza 1 vs 2 Bologna | Fiorentina 2 vs 1 SS Lazio | Lecce 2 vs 2 Parma | Juventus 0 vs 0 Napoli | Venezia 2 vs 0 Genoa | Hellas Verona 2 vs 3 Torino | Cagliari 0 vs 2 Empoli European Championships Qualifying: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford | Stoke City 1 vs 3 Hull City English Championship: Preston North End 0 vs 0 Blackburn Rovers | West Bromwich Albion 1 vs 0 Plymouth Argyle | Sheffield United 1 vs 0 Derby County | Luton Town 2 vs 1 Sheffield Wednesday | Coventry City 1 vs 2 Swansea City | Cardiff City 0 vs 2 Leeds United | Burnley 2 vs 1 Portsmouth | Bristol City 2 vs 1 Oxford United | Sunderland 1 vs 0 Middlesbrough | Queens Park Rangers 1 vs 1 Millwall FC | Norwich City 4 vs 1 Watford | Stoke City 1 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 19° | 35° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 23° | 36° Oshakati: 23° | 36° Ruacana: 21° | 35° Tsumeb: 23° | 33° Otjiwarongo: 18° | 29° Omaruru: 19° | 29° Windhoek: 17° | 26° Gobabis: 19° | 27° Henties Bay: 13° | 20° Wind speed: 22km/h, Wind direction: S, Low tide: 08:12, High tide: 02:24, Low Tide: 20:36, High tide: 14:35 Swakopmund: 13° | 17° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:10, High tide: 02:22, Low Tide: 20:34, High tide: 14:33 Walvis Bay: 14° | 27° Wind speed: 24km/h, Wind direction: SW, Low tide: 08:10, High tide: 02:21, Low Tide: 20:34, High tide: 14:32 Rehoboth: 17° | 30° Mariental: 18° | 33° Keetmanshoop: 19° | 32° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 13° | 23° Ariamsvlei: 17° | 32° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 22° | 23° Gaborone: 13° | 29° Lubumbashi: 16° | 32° Mbabane: 9° | 25° Maseru: 12° | 23° Antananarivo: 14° | 23° Lilongwe: 15° | 29° Maputo: 16° | 27° Windhoek: 17° | 26° Cape Town: 14° | 20° Durban: 14° | 27° Johannesburg: 12° | 23° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 29° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.22 | CNY to NAD 2.45 | USD to NAD 17.3 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.27 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.13 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.12 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.3 | USD to AOA 929.24 | USD to BWP 13.15 | USD to EGP 48.61 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.07 | USD to ZAR 17.34 | USD to ZMW 26.42 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1845.32 Up +0.73% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14269.55 Up +0.16% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31022.54 Down -0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 626.58/OZ UP +0.24% | Copper US$ 4.32/lb UP +0.41% | Zinc US$ 2 900.80/T UP 0.08% | Brent Crude Oil US$ 74.11/BBP DOWN -0.0052 | Platinum US$ 957.77/OZ DOWN -0.0126