Namibiu00eb reg vir Dubai
Namibiu00eb reg vir Dubai

Namibië reg vir Dubai

Augetto Graig
Die Namibiese raad vir die bevordering van beleggings en ontwikkeling (NIPDB) sê Namiibië is reg vir sy deelname aan Ekspo 2020 in die Verenigde Arabiese Emirate (UAE). Dit skop Vrydag (1 Oktober) af en duur tot 31 Maart 2022. Dit sal na verwagting 20 miljoen mense trek, met die ekspo wat 190 lande se besighede, multi-laterale organisasies en opvoedkundige instellings vir die ses maande sal huisves.
Tydens die opening van die Namibiese paviljoen op 7 Oktober sal die minister van nywerheidsontwikkeling en handel, me. Lucia Iipumbu die hoofrede lewer en die lint sny. Die minister van myne en energie, mnr. Tom Alweendo sal ook 'n toespraak lewer wat spesifiek op die energiesektor sal fokus.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!