Namibië skaar hom by Venezuela
Namibiese hoës en mense op voetsoolvlak sê Amerika moet sy neus uit Venezuela se huishoudelike sake hou.
Augetto Graig - Namibiese burgers het Woensdag ’n optog in Onafhanklikheidsrylaan in Windhoek se middestad ter ondersteuning van Venezuela en sy mense gehou. Die klein optog is d
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie