Namibiu00eb skitter by Berlynse toerismeskou
Namibiu00eb skitter by Berlynse toerismeskou

Namibië skitter by Berlynse toerismeskou

Francoise Steynberg
Francoise Steynberg - Namibië as toptoeristebestemming skitter by die Internasionale Toerismeskou in Berlyn in Duitsland waar meer as 30 Namibiese toerismemaatskappye teenwoordig is.

Die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta, die Namibië Toerismeraad (NTB) en die Namibiese ambassade in Duitsland was Dinsdagaand die gasheer van 'n netwerkfunksie voor die amptelike opening van die ITB gister.

Tydens die geleentheid het die Namibiese ambassadeur in Duitsland, mnr. Andreas Guibeb, geloofsbriewe aan konsuls van Duitse stede oorhandig.

Sleutelrolspelers in die toerismesektor by vanjaar se ITB is onder meer Air Namibia, Namibia Wildlife Resorts (NWR), Gondwana en N/a'an ku sê.

Die ITB is een van die grootste reishandelskoue in die wêreld en sal tot Sondag duur.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!