Namibië spog met rekordgraanoes

Vanjaar se oesskatting vir grane is ‘n 270% verbetering op verlede jaar se ramp-oes en ook ’n 41% verbetering op die langtermynoesgemiddeld.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Namibië spog vanjaar met ’n rekordoes in al sy graanproduserende gebiede, met die totale oesskatting wat wys sowat 174 900 ton graan is plaaslik geoes. Dit is
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer