Namibiu00eb steek 49 000 gevalle van Covid-19 verby
Namibiu00eb steek 49 000 gevalle van Covid-19 verby

Namibië steek 49 000 gevalle van Covid-19 verby

Dani Booysen
Gister het die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste 152 nuwe gevalle van Covid-19 vir Sondag bevestig.
Die land se kumulatiewe totaal staan nou op 49 151.
Sewe bykomende sterftes is aan die siekte toegeskryf, wat die dodetal op 659 te staan bring.
Die meeste nuwe gevalle, 30, is in Windhoek aangeteken. Ander syfers: Oshakati 19, Mariental 18, Otjiwarongo 14, Gobabis 10.
Nog nege gesondheidswerkers het positief getoets, asook 14 onderwysers en 16 skoliere.
Sondag was 40 persone uit 159 gehospitaliseerdes in intensiewe sorg.
Die sterftes (een op Maandagoggend) is soos volg:
27 April 2021
Windhoek – man (27), vrou (47)
29 April 2021
Rehoboth – vrou (53)
2 Mei 2021
Windhoek – vrou (64), vrou (75)
Okahandja – man (86)
3 Mei 2021
Windhoek – man (77)
Die aantal persone in amptelike kwarantyngeriewe het tot 1 268 verminder.
Sondag is 244 mense ontslaan en 33 in kwarantyngeriewe ingeneem.

Kommentaar

Republikein 2024-11-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 36° Rundu: 24° | 34° Eenhana: 21° | 36° Oshakati: 22° | 36° Ruacana: 19° | 36° Tsumeb: 24° | 37° Otjiwarongo: 19° | 35° Omaruru: 18° | 36° Windhoek: 18° | 32° Gobabis: 17° | 32° Henties Bay: 14° | 20° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 16° | 31° Mariental: 16° | 31° Keetmanshoop: 14° | 30° Aranos: 16° | 31° Lüderitz: 13° | 29° Ariamsvlei: 14° | 30° Oranjemund: 12° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 17° | 32° Lubumbashi: 17° | 25° Mbabane: 12° | 19° Maseru: 9° | 20° Antananarivo: 18° | 30° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 20° | 25° Windhoek: 18° | 32° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 19° | 21° Harare: 18° | 26° #REF! #REF!