Namibiu00eb val op korrupsie-indeks
Namibiu00eb val op korrupsie-indeks

Namibië val op korrupsie-indeks

Jo-Mare Duddy Booysen
Namibië beklee die 56ste posisie uit ‘n 180 lande wêreldwyd op Transparency International se jongste Corruption Perception Index (CPI) wat vandag vrygestel is.
Dit is vier plekke laer as die CPI wat verlede jaar deur dié internasionale waghond uitgereik is.
Namibië het nou ‘n punt van 52 uit ‘n moontlike 100, een minder as verlede jaar. Dit beteken die land word steeds beskou as een waar korrupsie in die staatsdiens “algemeen” voorkom.
Lees die volledige berig môre in Republikein.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!