Namibië verbind tot Parys-klimaatverdrag
President Hage Geingob woon tans ’n beraad in New York by wat poog om lande se bydraes tot kweekhuisgasse te beperk.
Francoise Steynberg - President Hage Geingob het Woensdag Namibië se toewyding aan die implementering van die Parys-verdrag oor klimaatsverandering bekragtig. Hy het ook die land
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie