Namibia Dairies vier Wu00eareldmelkmaand
Namibia Dairies vier Wu00eareldmelkmaand

Namibia Dairies vier Wêreldmelkmaand

Elvira Hattingh
Ter ondersteuning van Wêreldmelkmaand in Junie, het Namibia Dairies, ’n ­filiaal van die Ohlthaver & List-groep (O&L), gister melk aan die Moses Garoëb-skool in Havanna geskenk. Namibia Dairies het hom ook tot die verskaffing van 1 908 liter melk aan die skool tot aan die einde van Julie verbind. Die skoolhoof, me. Flora Petrus, het gesê die leerlinge sal elkeen ’n glas melk per week oor die volgende weke ontvang. Op die foto is die skoolhoof, me. Flora Petrus en haar departementshoof, mnr. Immanuel Nangolo. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!