Namibiese droogte weerklink in Hannover

Die grootste handelskou in landboutegnologie ter wêreld is onlangs in Duitsland aangebied.
Deon Schlechter in Hannover, Duitsland - Namibië se uitmergelende droogte het verlede maand weerklank gevind in Hannover, Duitsland, tydens Agritechnica 2019 - die grootste handel
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer