Namibiese plaasmeisie is mooiste in Duitsland
Namibiese plaasmeisie is mooiste in Duitsland

Namibiese plaasmeisie is mooiste in Duitsland

Francoise Steynberg
'n Namibiese plaasmeisie van Uhlenhorst, Leonie von Hase, is gisteraand as mooiste vrou in Duitsland gekroon.

Leonie is boonop as 35-jarige skoonheid die oudste wenner nog ooit wat die Mej. Duitsland-kroon dra.

Sy is die jongste dogter van Raimar en Heidi von Hase, is in Windhoek gebore en het op die plaas Jena naby Uhlenhorst grootgeword.

Die Von Hases is bekendes in die Swakara-pelsbedryf.

Foto Nampa/dpa

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!