Namibiese skilder ’n gunsteling by naderende internasionale kunsveiling
Mnr. Adolph Jentsch, ‘n Duits-gebore Namibiese skilder, word geloof vir sy vermoë om die eindelose uitsig en unieke atmosfeer van sy aangenome land se uitgestrekte landskappe op die skilderdoek vas te vang. Drie uitstaande voorbeelde van sy werk is van die hoogtepunte van die Strauss & Co-veilingshuis se opkomende aanlynveiling later dié maand. Die oudste van die drie is in 1938 geskilder, kort ná die kunstenaar se aankoms in die land wat hy vir die res van sy lewe sy tuiste sou noem.
Foto Verskaf
Foto Verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie