Namibiër leer Japanners lekker boerewors maak

In Miyako, Japan, het inwoners die afgelope naweek vir ’n oomblik van sushi vergeet en aan boerewors gesmul.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Japanners het Sondag in Miyako in die Iwate-prefektuur in die noordooste van die land weggelê aan boerewors en schnitzel wat deur ’n oud-Windhoeker tydens �
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer