Namibiër spring vir musiekvideo

Elvira Hattingh
Jezelle, die oud-Namibiër en musikant wat bekend is vir haar treffers soos “Suidwes” en “Vir ons mense”, was onlangs weer in Namibië. Dié keer om uit 'n vliegtuig te spring as deel van 'n opname vir haar nuwe musiekvideo genaamd “Lig jou voete op”. In die video sing sy terwyl sy valskerm spring. Jezelle het tydens haar besoek aan Swakopmund die afgelope naweek haar sprong van 'n hoogte van 12 000 voet af regstreeks op Facebook uitgesaai. Sy het ook onlangs 'n nuwe enkelsnit getiteld “Plekkie in die son” vrygestel. FOTO FACEBOOK

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!