Namibiërs kan derde dosis Sinopharm kry

Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste win nog inligting in oor 'n moontlike aanvullende dosis.
Henriette Lamprecht
Henriette LamprechtNamibiërs wat volledig met Sinopharm teen Covid-19 ingeënt is, kan nou vir ’n derde bykomende primêre dosis gaan. Die tydsverloop tussen die tweede en derde
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer