Namibiërs moet self droogteslagoffers help

Elvira Hattingh
Alle Namibiërs moet betrokke raak om hulp te verleen aan die bykans 500 000 Namibiërs wat landswyd deur die droogte geraak is. Dit was die boodskap van me. Dorkas Kapembe-Hainduw
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer