Namibiu00ebrs vaar puik op Piketberg
Namibiu00ebrs vaar puik op Piketberg

Namibiërs vaar puik op Piketberg

Andrew Poolman
'n Kronkelende gedeelte van die roete van die tweedaagse U MTB skofresies by Piketberg in die Wes-Kaap wat twee naweke gelede afgehandel is. Twee manskategorieë is deur Namibiese bergfietsryers oorheers, met Piet Swiegers (Klein Aus Vista) 'n redelike gemaklike wenner in die soloresies in ses ure 00 minute 28 sekondes, bykans 'n halfuur vinniger as die tweede geplaaste Harry Orr (King Pigeon). Nog bekende Namibiërs in die solo-resies was Frank Snyman (agtste), Aidan de Lange (negende) en Hercules Viljoen (12de). In die solo vroueresies was Lee-Anne Palmhert vierde en Stephanie Faul sesde. In die kategorie vir manspanne van twee was die Namibiër Tristan de Lange in die eerste plek saam met sy DormaKaba-maat Nico Phitzenmaaier (5:27:10), terwyl Hans du Toit en Stefan Bohlke tiende klaargemaak het. Ian Grassow en Elanor Grassow was vyfde van die gemengde spanne.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!