Namport se kapasiteit kry hupstoot

Die president sê Namibiërs moet die oomblik van groei en ontwikkeling aangryp.
Leandrea Louw
Leandra Louw – Namport se splinternuwe vraghouerterminaal op Walvisbaai is Vrydag amptelik deur pres. Hage Geingob ingewy. Die terminaal is teen N$4,2 miljard opgerig en verdubbe
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer