NamPower se planne vir die  volgende vyf jaar
NamPower se planne vir die volgende vyf jaar

NamPower se planne vir die volgende vyf jaar

Augetto Graig
NamPower het groot planne vir die volgende vyf jaar.

Beplande kragverspreidingsprojekte sluit in die bou van drie nuwe 400 kV kraglyne tussen Auas en Gerus, tussen Auas en Kokerboom, en tussen Obib en Oranjemund net oor die grens in Suid Afrika.

Vir kragopwekking beplan NamPower om sy eie N$500 miljoen 20 MW Omburu-sonkragaanleg, ? N$1,9 miljard 40 MW biomassa-kragaanleg naby Otjikoto, ? N$1,1 miljard 40 MW windkragaanleg op Lüderitz, en ? N$1,2 miljard 50 MW brandstof aangedrewe kragaanleg vir Walvisbaai te bou.

Op die foto is NamPower se uitvoerende direkteur, mnr. Kahenge Simson Haulofu.
Foto Augetto Graig

Kommentaar

Republikein 2024-12-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 24° | 37° Rundu: 19° | 33° Eenhana: 21° | 25° Oshakati: 20° | 26° Ruacana: 21° | 27° Tsumeb: 20° | 27° Otjiwarongo: 17° | 25° Omaruru: 20° | 31° Windhoek: 19° | 27° Gobabis: 19° | 27° Henties Bay: 16° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 22° Rehoboth: 21° | 32° Mariental: 24° | 35° Keetmanshoop: 21° | 34° Aranos: 23° | 35° Lüderitz: 15° | 29° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 20° | 29° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 28° Antananarivo: 13° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 39° Windhoek: 19° | 27° Cape Town: 18° | 22° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 16° | 24° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 22° | 35° Harare: 22° | 33° #REF! #REF!