NASP-skutters vir grote gekies
NASP-skutters vir grote gekies

NASP-skutters vir grote gekies

Boogskiet
Privaatskool Moria van Outjo het onlangs sy kompetisie in die program vir boogskiet in skole (NASP) aangebied waarna die Namibiese NASP- en Ontwikkelingspan gekies is wat in Mei by die NASP Afrika-kampioenskap in Kaapstad teen die gasheerland, Botswana en Zimbabwe gaan meeding.

Veertien skole en klubs van oral in die land het hul kans aangegryp om in die Bull’s Eye- en Kolskoot-afdelings vir oulaas hul slag te bewys. Veral Willem Lottering van Gobabis het die oog gevang, terwyl Gobabis Gimnasium as die wenskool vir die dag aangewys is.

Die voorste uitslae:

BULL’S EYE (uit 900 punte)

Junior seuns: 1 Burton Weakly (Privaatskool Moria), 2 Nathan Volek (Windhoek Gimnasium), 3 Kyril Nghishwekwa (St. Paul-kollege). Junior meisies: Mari Louw (Gobabis Gimnasium), 2 Charmain Nanus (Community Hope School), 3 Lize Marie Steyn (Deutsche Privatschule Otavi).

Senior seuns: 1 Willem Lottering (Gobabis Gim), 2 Denzel Nanub (Comm. Hope), 3 Le Roux Everson (Walvisbaai Privaat Hoërskool). Senior meisies: 1 Leonise Human (Gobabis Gim), 2 Elsjen Wilders (Windhoek Gim), 3 Anrika van Zyl (Danie Joubert).

DIERE-RONDE (uit 300)

Junior seuns: 1 Kyril Nghishwekwa (St. Paul), 2 Burton Weakley (Moria), 3 Nicholis Roux (Berg-Op Akademie). Junior meisies: 1 Mari Louw (Gobabis Gim), 2 Charmaine Nanus (Community Hope), 3 Bea Marais (Windhoek Gim).

Senior seuns: 1 Denzel Nanub (Community Hope), 2 Willem Lottering (Gobabis Gim), 3 Wian Lottering (Gobabis Gim). Senior meisies: 1 Elsjen Wilders (Windhoek Gim), 2 Leonise Human (Gobabis Gim), 3 Anrika van Zyl (Danie Joubert).

BULL’S EYE EN DIERE-RONDE ALGEHEEL (uit 1 200)

Junior seuns: Burton Weakley (Moria), 2 Kyril Nghishwekwa (St. Paul), 3 Nathan Volek (Windhoek Gim). Hybuir meisies: 1 Mari Louw (Gobabis Gim), 2 Charmaine Nnus (Community Hope), 3 Bea Marais (Windhoek Gim.).

Senior seuns: 1 Willem Lottering (Gobabis Gim), 2 Denzel Nanub (Community Hope), 3 Wian Lottering (Gobabis Gim). Senior meisies: 1 Leonise Human (Gobabis Gim), 2 Elsjen Wilders (Windhoek Gim), 3 Anrika van Zyl (Danie Joubert).

Die verkose Namibiese span:

Senior seuns: MJ van der Westhuizen (Berg-Op Akademie), Thomas Blaauw, Alexander Abrahams (Central Elite-klub), Denzel Nanub, Anderson Naimab, Delron Gaoseb, Gabriel Mwiya, Albert Gamatham, Shaun Tjihara (Community Hope), Dehan von Watzdorf, De Wet van Niekerk (Danie Joubert), Willem Lottering, Wian Lottering, Edward Kesslau (Gobabis Gim), Gerhard Koen (KPS), Keanu Klose (Lüderitz-klub), Hennie Nell, Janco Mulder, Jannie Booysen (Elnatan), Jean Cronje (Moria), Le Roux Everson, Dylan Mouton (Walvisbaai Privaat Hoërskool), Hannes Theron, Mybri Schoonbee (Windhoek Gim).

Senior meisies: Anrika van Zyl (Danie Joubert), Leonise Human (Gobabis Gim), Elize Haasbroek (Elnatan), Sunel Weakley (Moria), Ané Oberholzer (Walvisbaai PHS), Logan Tawse (St. George), Elsjen Wilders (Windhoek Gim). Junior meisies: Mari Louw (Gobabis Gim).

Die span vertrek op 1 Mei na Kaapstad en keer op Maandag 6 Mei terug.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!