NBC se radioprogramme terug na normaal
NBC se radioprogramme terug na normaal

NBC se radioprogramme terug na normaal

Henriette Lamprecht
Die nasionale uitsaaier (NBC) het in konsultasie met die minister van inligting en kommunikasietegnologie (MICT) mnr. Stanley Simataa ‘n ooreenkoms bereik om die volle programskedule van radiodienste teen môre (Woensdag) te herstel. Volgens ‘n verklaring deur die NBC volg dit op ‘n onlangse aankondiging van besuinigingsmaatreëls wat behels het uitsendings vir beide radio- en televisiedienste eindig 21:00 saans. Die gereelde uitsaaiskedule skop nou môre weer af. Met verwysing na televisiedienste sê die uitsaaier ‘n aankondiging hieroor word later verwag.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!