NBL skenk halfmiljoen se droogtehulp
NBL skenk halfmiljoen se droogtehulp

NBL skenk halfmiljoen se droogtehulp

Namibia Breweries Limited (NBL), ’n filiaal van die Ohlthaver & List (O&L)-groep, het meer as ’n halfmiljoen aan die Dare to Care-droogterampfonds geskenk. Dit volg nadat die maatskappy verlede jaar ’n kliënteveldtog van stapel gestuur het waarin talle pryse gewen is. Tog is nie al die prysgeld gewen nie en het Tafel Lager besluit om die oorblywende N$585 000 ten bate van droogtehulp te skenk. Dare to Care word gesamentlik deur die Namibië Landbou-unie (NLU) en die Namibië Ontluikende Kommersiële Boere-unie (NECFU) bestuur en subsidieer veevoer aan beide kommersiële en kommunale boere. Op die foto oorhandig NBL se besturende direkteur, mnr. Marco Wenk (middel), ’n tjek aan die landbou-unies se presidente, dr. Ndahafa Nghifindaka (links) en mnr. Piet Gouws. FOTO VERSKAF.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!