NBL steun stryd teen kanker
NBL steun stryd teen kanker

NBL steun stryd teen kanker

Ter viering van Wêreldkankerdag wat Dinsdag ook in Namibië gevier is, het Namibia Breweries Limited (NBL) opnuut sy toewyding tot die stryd teen kanker bevestig met sy jaarlikse skenking aan die Kankervereniging van Namibië (CAN) en die Dr. AB May-kankersorgsentrum. Vanjaar se finansiële ondersteuning beloop N$140 000, wat tussen CAN en die sorgsentrum verdeel sal word. Volgens NBL se besturende direkteur, mnr. Marco Wenk, het CAN oor die jare bewys hy is ’n sleutelrolspeler en belangrike ondersteuner in die stryd teen die siekte.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!