Neem 'n renoster aan
Neem 'n renoster aan

Neem 'n renoster aan

Francoise Steynberg
Die Swaco-groep ondersteun jare lank al kritiek bedreigde swartrenosters en het onlangs N$64 400 aan die Save the Rhino Trust (SRT) se Adopt a Rhino-program geskenk. Dit sal aangewend word om uniforms vir renosterbewaarders aan te skaf. Voor van links is mnr. Manfred Böttger (Swaco-groepvoorsitter) en me. Maxi Louis van SRT. Agter van links is me. Surita Smit (maatskappysekretaresse), en die direkteure mnr. Douw Calitz en me. Karen Lind. Besoek die SRT se webtuiste by www.savetherhinotrust.org om uit te vind hoe om 'n renoster aan te neem. Renosters kan deur individue, gesinne en families, 'n groep vriende, skole of besighede aangeneem word. Foto verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!