Nege aangehou ná rooftogte

Die nasionale polisiewoordvoerder het verlede week uitgebrei oor uitstaande sake waaraan die Namibiese polisie en die Teenkorrupsiekommissie aandag skenk.
Augetto Graig
Augetto Graig – Die Namibiese polisie (Nampol) het verlede week nege ver­dagtes in hegtenis geneem wat na bewering by twee rooftogte in Okahandja betrokke was. Volgens adj.komm.
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer