Nege vas oor renosterhorings
Nege verdagtes is verlede week in verband met renosterstropery of -horingsmokkelary in hegtenis geneem.
Volgens die wildmisdaadverslag van 17 tot 23 Februarie is beslag op twee renosterhorings gelê.
Een likkewaan, 58 ammunisie, vyf vuurwapens en een voertuig is ook gekonfiskeer.
Volgens die verslag van die Namibiese polisie se eenheid vir beskermde hulpbronne (PRU) en die intelligensie en ondersoekeenheid van die ministerie van die omgewing en toerisme, is altesaam 13 vermeende wildmisdadigers in hegtenis geneem en vyf nuwe sake aanhangig gemaak.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie