Nege verdagtes weens wildmisdaad vasgetrek

Die omgewingsministerie se intelligensie- en ondersoekeenheid het sy jongste deurbrake bekend gemaak.
Ellanie Smit
Ellanie Smit – Vyf wildmisdaadsake is onlangs aanhangig gemaak en nege verdagtes is in hegtenis geneem, met 28 onwettige wildprodukte waarop beslag gelê is. Dít volgens die jon
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer