Net die hof kan skuld bepaal
Net die hof kan skuld bepaal

Net die hof kan skuld bepaal

Dani Booysen
PLAASBOER VAN REHOBOTH SKRYF:

Ek wil tog 'n opmerking maak oor hierdie artikel (“Vermeende veediewe se turf sit”, Maandag 15 Januarie 2019).

Die ene Mnr. Rynhault van Wyk bevestig so baie dinge oor sy bees wat gesteel is. Hierdie is gebeure oor 'n lang tydperk en ek kan nie sien hoekom hy aanvoer dat mnr. Sydney Cloete die meesterbrein agter hierdie veediefstal mag wees nie, en dit nog dat hy van baie mooi karre hou nie. Sy N$300 000 se verlies kan hy nie wil plaas op hierdie jong man nie. Dalk het hy persoonlike griewe teen mnr. Sydney Cloete?

Ek kan ook nie sien hoekom mnr. Rynault van Wyk vir mnr. Sydney Cloete se ma baie sleg beledig het by die Rehoboth-hof nie. Hy het haar gevra of sy haar nie as 'n groot vrou skaam om by die hof te sit en wag vir haar seun se verhoor nie en het gesê hy sal sorg dat Sydney 40 jaar tronkstraf kry.

Hoe seker is mnr. Van Wyk van sy saak? Watter bewyse het hy teen iemand wat hy nie eens op heter daad betrap het dat hy besig was om te slag of om die misdaad te pleeg nie?

Ek moet dit onder mnr. Van Wyk se aandag bring dat hy aan die verloorkant sal wees sonder konkrete bewyse. Ons glo in stories wat oorgedra word, dis hoe die Baster-gemeenskap is. Ons is jaloers onder mekaar, ons hou daarvan om ander se name te beswadder, maar dan as ek mooi deur die venster kyk, sê ek vir myself vee eers voor jou huis se deur, voor jy ander se huis wil skoonmaak.

Namibië is vandag vol misdaad, veediewe en beesdiewe. Ek het ook bees verloor, maar kan nie 'n vinger na iemand wys as ek nie bewyse het nie.

Ek koop vleis van iemand en het nie geweet dat die vleis gesteel was nie. Wat gebeur dan? Ek word aangekla vir in besit wees van gesteelde vleis en word beboet, maar kan nie gekoppel word aan misdaad nie.

Daagliks is daar misdaad wat gepleeg word, en ek vra myself af wat kan gedoen word. Kom ons begin by die enkelkwartiere waar daar daagliks beesvleis as kapana verkoop word. Hoeveel van hierdie vleis is gesteelde vleis? Hoeveel vleis word daagliks gesteel?

Dwarsdeur Namibië word kapana verkoop, op Rehoboth word kapana verkoop, daagliks. Waar kom hierdie vleis vandaan? Dit is alles vraagtekens.

'n Besigheidsman wat 'n slaghuis het, koop vleis van 'n plaasboer af. Hoe seker is dit dat hierdie vleis nie dalk gesteelde vleis is nie?

Ek probeer hiermee wys dat daar is so baie bees- en kleinveediewe in die land is dat ons nie spesifiek met sekerheid ander persone se name mag beswadder nie. Die is 'n land van vrye beweging en vryheid van spraak, maar ons moet weet wat ons van ander praat, uithou, moedhou en bekhou en na die uitslag kyk.

Ons moet nie dreigemente uitspreek wat ons kompliseer met wraak nie, want veediefstal is alledaags en is moeilik om bekamp te word. Alhoewel werkloosheid 'n baie groot rol speel, sal dit nooit hok geslaan kan word nie.

Die regstelsel in Namibië kan ook nie geblameer word as iemand borgtog toegestaan word nie, want dit bly die Grondwet van die land. Jy is onskuldig tot jy skuldig bevind word, so ons het geen reg om borg teen te kant nie. Hierdie nie 'n dubbele moordklag of 'n saak waarin die regering omvergewerp word nie, of kindermoord of verkragting en moord terselfdertyd nie. Dis vleis en dit bly altyd net vleis.

Ek is ook 'n plaasboer met bees wat alreeds baie verloor het, maar ek huil nie daaroor nie, want God seën my dubbel. As ek drie verloor, kry ek nege by.

Met dank die uwe.

Kommentaar

Republikein 2024-09-08

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: Airlink Pumas 14 vs 41 Toyota Cheetahs XV | Fidelity ADT Lions 62 vs 5 NovaVit Griffons | Suzuki Griquas 37 vs 29 DHL Western Province Rugby Championship: Argentina 67 vs 27 Australia | Springboks 18 vs 12 New Zealand Katima Mulilo: 18° | 38° Rundu: 15° | 38° Eenhana: 15° | 38° Oshakati: 16° | 34° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 14° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 13° | 29° Gobabis: 11° | 31° Henties Bay: 9° | 15° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:19, High tide: 13:46, Low Tide: 19:48, High tide: 02:00 Swakopmund: 11° | 12° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:17, High tide: 13:44, Low Tide: 19:46, High tide: 02:00 Walvis Bay: 10° | 17° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:17, High tide: 13:43, Low Tide: 19:46, High tide: 02:00 Rehoboth: 9° | 30° Mariental: 9° | 27° Keetmanshoop: 8° | 23° Aranos: 8° | 29° Lüderitz: 9° | 29° Ariamsvlei: 6° | 22° Oranjemund: 9° | 26° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 16° | 32° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 9° | 15° Maseru: 2° | 22° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 16° | 22° Windhoek: 13° | 29° Cape Town: 10° | 18° Durban: 13° | 15° Johannesburg: 14° | 27° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Currency: GBP to NAD 23.39 | EUR to NAD 19.77 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 17.85 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.86 | USD to AOA 920.38 | USD to BWP 13.26 | USD to EGP 48.39 | USD to KES 128.23 | USD to NGN 1620.02 | USD to ZAR 17.85 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1770.56 Down -1.47% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13911.35 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31029.7 Up +0.10% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 497.56/OZ DOWN -0.0079 | Copper US$ 4.04/lb DOWN -0.0194 | Zinc US$ 2 721.80/T DOWN -0.3% | Brent Crude Oil US$ 72.03/BBP DOWN -0.0187 | Platinum US$ 919.13/OZ DOWN -0.007 Sport results: Currie Cup: Airlink Pumas 14 vs 41 Toyota Cheetahs XV | Fidelity ADT Lions 62 vs 5 NovaVit Griffons | Suzuki Griquas 37 vs 29 DHL Western Province Rugby Championship: Argentina 67 vs 27 Australia | Springboks 18 vs 12 New Zealand Weather: Katima Mulilo: 18° | 38° Rundu: 15° | 38° Eenhana: 15° | 38° Oshakati: 16° | 34° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 19° | 33° Otjiwarongo: 14° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 13° | 29° Gobabis: 11° | 31° Henties Bay: 9° | 15° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:19, High tide: 13:46, Low Tide: 19:48, High tide: 02:00 Swakopmund: 11° | 12° Wind speed: 23km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:17, High tide: 13:44, Low Tide: 19:46, High tide: 02:00 Walvis Bay: 10° | 17° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 07:17, High tide: 13:43, Low Tide: 19:46, High tide: 02:00 Rehoboth: 9° | 30° Mariental: 9° | 27° Keetmanshoop: 8° | 23° Aranos: 8° | 29° Lüderitz: 9° | 29° Ariamsvlei: 6° | 22° Oranjemund: 9° | 26° Luanda: 21° | 22° Gaborone: 16° | 32° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 9° | 15° Maseru: 2° | 22° Antananarivo: 12° | 29° Lilongwe: 20° | 31° Maputo: 16° | 22° Windhoek: 13° | 29° Cape Town: 10° | 18° Durban: 13° | 15° Johannesburg: 14° | 27° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.39 | EUR to NAD 19.77 | CNY to NAD 2.52 | USD to NAD 17.85 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.36 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.18 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 131.86 | USD to AOA 920.38 | USD to BWP 13.26 | USD to EGP 48.39 | USD to KES 128.23 | USD to NGN 1620.02 | USD to ZAR 17.85 | USD to ZMW 26.3 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1770.56 Down -1.47% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13911.35 Up +0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31029.7 Up +0.10% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 497.56/OZ DOWN -0.0079 | Copper US$ 4.04/lb DOWN -0.0194 | Zinc US$ 2 721.80/T DOWN -0.3% | Brent Crude Oil US$ 72.03/BBP DOWN -0.0187 | Platinum US$ 919.13/OZ DOWN -0.007