New York-bomplanter aangekeer
New York-bomplanter aangekeer

New York-bomplanter aangekeer

Amerika
Estelle de Bruyn
Ahmad Khan Rahami (28), wat verdink word van die ontploffings in Manhattan en New Jersey, is gewond toe die polisie hom gister in hegtenis geneem het.
Die skietery in Linden, New Jersey, het gebeur kort nadat die polisie ’n SMS aan inwoners gestuur het om op die uitkyk te wees vir Rahami, wat as “moont­lik gewapen en gevaarlik” be­skryf is. Beeldmateriaal wys hoe Rahami op die sypaadjie­ lê met sy hande agter die rug geboei.
Rahami is met beeldmateriaal van kringtelevisiekameras geïdentifiseer waar hy Saterdagaand twee ploftoestelle in die Chelsea-buurt in Manhattan, New York, gestel het. Rahami kan blykbaar met dié voorval verbind word. - Netwerk24

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!