New York: Volksmoord-aansoek teen Duitsland misluk
New York: Volksmoord-aansoek teen Duitsland misluk

New York: Volksmoord-aansoek teen Duitsland misluk

Ronelle Rademeyer
Die verteenwoordigers van die Ovaherero- en Nama-groepe se hofaansoek in die federale hof in New York teen Duitsland vir skadevergoeding vir die beweerde volksmoord deur die Duitsers meer as ’n eeu gelede, het misluk.
Reuters berig regter Laura Taylor Swain het gister (Woensdag) in dié hof in Manhattan gesê Duitsland het immuniteit teen hierdie eis wat beteken sy het nie jurisdiksie oor dié land se rol in wat sommige geskiedkundiges as die eerste volksmoord van die 20ste eeu beskou nie.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!