Nu00f3g 'n brandslagoffer sterf
Nu00f3g 'n brandslagoffer sterf

Nóg 'n brandslagoffer sterf

Yochanaan Coetzee
Die gruvoorval waarin 'n gasbottelontploffing sowat twee maande gelede die lewe van tien mense op die plaas Garib naby Dordabis geëis het, se elfde slagoffer het op Gesinsdag aan haar beserings beswyk.
Die 14-jarige Judina Naugaweses (foto) , wat ook ernstige brandwonde in die ontploffing opgedoen het, se dood is vanoggend (Vrydag) deur die me. Penina Iita, streeksraadslid vir Khomas se landelike kiesafdeling, bekend gemaak.
Haar ma, me Maria Naugaweses, was teenwoordig toe dié nuus met joernaliste in Windhoek gedeel is.
Foto Verskaf

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!