Nu00f3g 'n prinsie is gebore
Nu00f3g 'n prinsie is gebore

Nóg 'n prinsie is gebore

Francoise Steynberg
Catherine, die vrou van prins William het vandag om 11:01 Britse tyd geboorte aan ‘n seuntjie geskenk.

Die seuntjie weeg 3,8 kg en dit gaan goed met ma en baba, het Kensington-paleis aangekondig. Prins William was teenwoordig met die geboorte in St. Mary’s-hospitaal in Londen.

Die baba is derde kind van die paartjie naas prins George en prinses Charlotte. - Nampa/AP

Kommentaar

Republikein 2025-04-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer