Nóg twee kietsies kry nekbande
Nóg twee swartpootwildekatte is in die vroeë oggendure met nekbande toegerus.
Prof. Morgan Hauptfleisch en sy span van die Black-Footed Cat Working Group is tans in die omgewing van Grünau waar hulle navorsing oor die kleinste kat ter wêreld doen.
Maandag is die eerste jong, volwasse wyfie van 1 kg met die eerste nekband toegerus.
Hauptfleisch het gesê die span sal verheug wees as hulle vier swartpootwildekatte met nekbande kan toerus om navorsing te doen.
Foto Prof. Morgan Hauptfleisch

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie