Nickey Iyambo teer onthou
’n Roudiens is Saterdag vir wyle dr. Nickey Iyambo, Namibië se eerste visepresident, by Oniimwandi in die Onayena-kiesafdeling in die Oshikotostreek gehou.
Pres. Hage Geingob het laat verlede week aangekondig Iyambo sal eerskomende naweek tydens ’n heldebegrafnis in Windhoek ter ruste gelê word.
Hy is verlede Sondag op 82-jarige ouderdom in die hoofstad oorlede.
Hier kom sy oorskot by Oniimwandi aan.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie