Nie noodwendig die familie se skuld
Katrina Kaizemi skryf:
Ek wil net kommentaar lewer op die persoon wat op 11 Julie in 'n SMS gesê het die krisis by die lykhuis gaan oor 'n gebrek aan respek.
Die persoon moet in ag neem dat daar baie faktore is, dis nie noodwendig ‘n kwessie van nie respek nie. Daar is baie redes hoekom liggame miskien nie opgeëis word nie:
• Soms kan ‘n persoon kom sterf het hier in Windhoek na so ‘n person werk kom soek het en geeneen van sy familie weet waar die persoon is nie.
• Daar’s mense wat regtig arm is, wat regtig nie kan nie – hoë kostes van vervoer, kis, ensovoorts.
• Families in die platteland weet dalk nie waar ‘n persoon is nie en het nie die "means" om op te volg waar 'n persoon mag wees nie.
• ‘n Persoon kon vermoor gewees het, en niemand weet daarvan nie - mense in die platteland byvoorbeeld.
• Sommige mense is regtig arm. Dis deur genade dat hul dit maak dag na dag.
So, laat ons nie kritiseer nie, want ons weet nie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie