Nipam kuier by Kapofi
Nipam kuier by Kapofi

Nipam kuier by Kapofi

Denver Kisting
’n Span van die Namibië Instituut vir Openbare Administrasie en Bestuur (Nipam) het die afgelope week by mnr. Frans Kapofi ingeloer.

Die gesprek tydens dié welwillendheidsbesoek aan die minister van binnelandse sake en immigrasie het gehandel oor die verbetering van dienslewering.

’n Projek sal na verwagting eersdaags by twee ministeries van stapel gestuur word, wat ten doel sal hê om openbare vertroue te verbeter.

Me. Maria Nangolo, Nipam se uitvoerende direkteur, het die afvaardiging gelei.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!