Nkurenkuru gasheer vir Heldedag-vieringe
Die amptelike vieringe van Heldedag op 26 Augustus sal vanjaar op Nkurenkuru in die Kavango-Wesstreek geskied. Pres. Hage Geingob sal Namibiërs by hierdie feesgeleentheid toespreek.
Heldedag val op 'n Sondag, met Maandag 27 Augustus wat 'n vakansiedag sal wees. Dit is die laaste langnaweek vir die jaar voordat die Desembervakansie aanbreek.
Heldedag herdenk die aanvang van die bevrydingstryd op 26 Augustus 1966 in Namibië.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie