Noa, Van der Merwe neem waar in ACC-topposte
President Hage Geingob het vanmiddag in 'n mediaverklaring aangekondig mnr. Paulus Noah is as waarnemende direkteur-generaal en adv. Erna van der Merwe as waarnemende adjunk-direkteur-generaal van die Teenkorrupsiekommissie (ACC) vir ’n tydperk van ses maande aangestel het.
Die ampstermyne vir albei Noah en Van der Merwe het op 31 Desember tot ’n einde geloop en in die lig daarvan dat die Nasionale Vergadering tans in reses is, het die staatshoof die aanstellings gedoen.
Die aanstellings is geldig vanaf 1 Januarie 2021 tot 31 Junie 2021.
Foto: Mnr. Paulus Noa. FOTO ARGIEF

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie