Nog koffie, asseblief!
Nog koffie, asseblief!

Nog koffie, asseblief!

[email protected]
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh – Werk, werk, werk. Koffie, koffie, koffie. Want ouers van klein-klein kinders slaap nie. Hulle staan nie stil nie, hulle het nie eers tyd vir dink nie.

Nietemin, kry jou kinders by die skool, bad hulle, voer hulle, speel met hulle. Spring op die trampolien saam met hulle, kleur prentjies in saam met hulle. Kry hulle by die sport, by die swemlesse, by die dokter.

Nog koffie, asseblief!

Natuurlik doen ons alles met groot dankbaarheid. Ons weet ons is geseënd. Ma’s is superwesens, hulle kan mos alles met die een hand doen en ’n baba op die ander heup. Selfs kinderpartytjies reël!

Jakaryntjie gooi vir die honderste keer haar hele emmer speelgoed op die sitkamervloer uit. Knapie grou die plastiekkas uit, die kombuisvloer raak ’n slagveld. Skud sy beker en verstom hom aan die waterdruppels wat oral spat. Gly-gly, kadoef, ’n bloukol, trane, troos.

Ek kyk nie televisie nie. Dis ’n luukse vir mense wat tyd het daarvoor.

Kyk hoe lyk jou huis! Wees lief vir jou kinders, want die tyd is kort, só kort! Maar pak ook die skottelgoedwasser uit, voer die troeteldiere, skryf stories en maak video’s. Wanneer gaan jy die wasgoed uit die tuimeldroër haal en hierdie tuin kort aandag?!

Koffie, sterk, met een suiker en baie melk, dankie (terwyl ek heimlik wonder of ses lepels suiker nie dálk sou help nie).

Oeps, die kinders kyk al te lank televisie, maar dis al hoe die huis vir ’n kort rukkie netjies kan bly. Dis net tot die gaste weer vort is, troos jy jouself. Hoekom was jy Sondag nie in die kerk nie en die skool hou weer ’n geldinsamelingsdag, asseblief kan almal die stalletjies kom beman? Die hele Saterdag?

Koffieeeeeeeeeeeeee!

Wees dankbaar, dit kon wyn gewees het!

Kan jy asseblief net iets aan voorkoms doen? Jy verskyn in die publiek en op video’s! Doen jou hare, grimeer, met ’n peuter wat aan jou knieë hang. Al weer ’n skoolverkoue, die 333ste een vir die jaar. Troos, medisyne, dokter jou eie verkoue so in die agtergrond. Miskien sal ek iewers vandag nog tyd kry om badkamer toe te gaan. . . al die koffie moet ook iewers uit.

Saans, voor jy jou oë toemaak, sê jy dankie vir die klein kreatuurtjies wat jou lewe en huis so kom omkrap. En jy hoop maar jy is ’n goed genoeg ouer en jy hoop al die raas en liefhê en leiding vir die dag was die regte ding en regverdig.

Voor die slaap jou soos ’n trein tref (met die wete dat ’?n klein stemmetjie jou nou-nou in die nag gaan wek) onthou jy vir ’n enkele oomblik wat jyself alles nog in die lewe wou behaal. Die halfgeskilderde skilderye, halfgeboude hidroponiese stelsel, halfleë bankrekening en halfdooie groentetuin kom spook in jou drome.

Net nie ’n “midlife crisis” ook nie, asseblief!

As my dag net 48 uur lank kon wees.

Kommentaar

Republikein 2024-06-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 9° | 26° Rundu: 9° | 26° Eenhana: 12° | 29° Oshakati: 11° | 28° Ruacana: 12° | 29° Tsumeb: 12° | 24° Otjiwarongo: 9° | 23° Omaruru: 13° | 25° Windhoek: 8° | 20° Gobabis: 8° | 21° Henties Bay: 18° | 28° Wind speed: 53km/h, Wind direction: NE, Low tide: 13:16, High tide: 07:21, Low Tide: 02:00, High tide: 19:54 Swakopmund: 18° | 22° Wind speed: 49km/h, Wind direction: NE, Low tide: 13:14, High tide: 07:19, Low Tide: 02:00, High tide: 19:52 Walvis Bay: 21° | 26° Wind speed: 48km/h, Wind direction: NE, Low tide: 13:14, High tide: 07:18, Low Tide: 02:00, High tide: 19:51 Rehoboth: 8° | 22° Mariental: 10° | 23° Keetmanshoop: 11° | 23° Aranos: 10° | 23° Lüderitz: 21° | 31° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 19° | 30° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 10° | 21° Lubumbashi: 10° | 26° Mbabane: 10° | 19° Maseru: 5° | 16° Antananarivo: 7° | 19° Lilongwe: 13° | 25° Maputo: 15° | 24° Windhoek: 8° | 20° Cape Town: 17° | 27° Durban: 14° | 22° Johannesburg: 9° | 16° Dar es Salaam: 21° | 29° Lusaka: 12° | 23° Harare: 11° | 19° Currency: GBP to NAD 23.29 | EUR to NAD 19.75 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.46 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.33 | RUB to NAD 0.22 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 853.63 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.98 | USD to KES 128.73 | USD to NGN 1498.36 | USD to ZAR 18.46 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1781.79 Down -0.12% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13356.07 Down -0.4% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27500.56 Up +0.87% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9323.23 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 323.57/OZ UP +1.09% | Copper US$ 4.34/lb DOWN -0.0066 | Zinc US$ 2 961.50/T UP 0.46% | Brent Crude Oil US$ 86.03/BBP UP +0.94% | Platinum US$ 984.91/OZ DOWN -0.0234 Sport results: Weather: Katima Mulilo: 9° | 26° Rundu: 9° | 26° Eenhana: 12° | 29° Oshakati: 11° | 28° Ruacana: 12° | 29° Tsumeb: 12° | 24° Otjiwarongo: 9° | 23° Omaruru: 13° | 25° Windhoek: 8° | 20° Gobabis: 8° | 21° Henties Bay: 18° | 28° Wind speed: 53km/h, Wind direction: NE, Low tide: 13:16, High tide: 07:21, Low Tide: 02:00, High tide: 19:54 Swakopmund: 18° | 22° Wind speed: 49km/h, Wind direction: NE, Low tide: 13:14, High tide: 07:19, Low Tide: 02:00, High tide: 19:52 Walvis Bay: 21° | 26° Wind speed: 48km/h, Wind direction: NE, Low tide: 13:14, High tide: 07:18, Low Tide: 02:00, High tide: 19:51 Rehoboth: 8° | 22° Mariental: 10° | 23° Keetmanshoop: 11° | 23° Aranos: 10° | 23° Lüderitz: 21° | 31° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 19° | 30° Luanda: 21° | 23° Gaborone: 10° | 21° Lubumbashi: 10° | 26° Mbabane: 10° | 19° Maseru: 5° | 16° Antananarivo: 7° | 19° Lilongwe: 13° | 25° Maputo: 15° | 24° Windhoek: 8° | 20° Cape Town: 17° | 27° Durban: 14° | 22° Johannesburg: 9° | 16° Dar es Salaam: 21° | 29° Lusaka: 12° | 23° Harare: 11° | 19° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.29 | EUR to NAD 19.75 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.46 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.33 | RUB to NAD 0.22 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 853.63 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.98 | USD to KES 128.73 | USD to NGN 1498.36 | USD to ZAR 18.46 | USD to ZMW 25.65 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1781.79 Down -0.12% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13356.07 Down -0.4% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27500.56 Up +0.87% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9323.23 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 323.57/OZ UP +1.09% | Copper US$ 4.34/lb DOWN -0.0066 | Zinc US$ 2 961.50/T UP 0.46% | Brent Crude Oil US$ 86.03/BBP UP +0.94% | Platinum US$ 984.91/OZ DOWN -0.0234