Nomineer Shipwreck Lodge as gebou van die jaar
Nomineer Shipwreck Lodge as gebou van die jaar

Nomineer Shipwreck Lodge as gebou van die jaar

Francoise Steynberg
Francoise Steynberg



Die internasionaal-bekroonde Namibiese argitek Nina Maritz se ontwerp van die Shipwreck Lodge in die Skedelkus Nasionale Park lok wêreldwyd reaksie uit.

Volgens die internasionale argitektuurwebtuise ArchDaily kan Maritz se lodge-projek as gebou van die jaar genomineer word.

“Gedurende die twee weke lange ­nominasietydperk kan ons lesers na 4 000 projekte kyk om 'n handjievol uitstaande geboue in 15 kategorieë te kies,” lui 'n brief wat die kreatiewe direkteur van ArchDaily, Diego Hernandez, aan Maritz gestuur het.

Enige iemand kan op die My ArchDaily-platform registreer om te kies wat hulle dink die beste geboue is. Elke leser kan slegs vir een gebou in elke kategorie stem.

Stem vir die projek en deel die inligting op sosiale media:

https://boty.archdaily.com/us/2019/candidates/nrm/5b922413f197ccad9b001944?utm_source=offices&utm_medium=email&utm_campaign=nominate

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!